Laerskool Stulting uitstappie na die NSRI in Jeffreysbaai
ADVERTISEMENT
Dit was ‘n ongelooflike uitstappie na die NSRI in Jeffreysbaai vir Laerskool Stulting Graad 4-leerders! Hulle het so baie geleer oor see-redding en basiese noodhulp. Die ervaring was kosbaar en ons sien uit daarna om hierdie kennis verder te ontwikkel.























