AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Milnerton High School learners selected to represent the Northern District Zone U15 Softball Team

  • SACS talent makes a splash at Australian Championships

  • Laerskool Wierdapark netbalspanne presteer by die Super 12 Uitspele

  • Great netball achievement for Edgemead High School

  • Hoërskool Volksrust Netbal Uitslae 


Laerskool Bellville-NoordNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Northern Suburbs›Laerskool Bellville-Noord›Die Laerskool Bellville-Noord Groentjiesklub bied verskillende ervarings aan sy lede

Die Laerskool Bellville-Noord Groentjiesklub bied verskillende ervarings aan sy lede

By Karien Frans
23rd March 2023
735
0

ADVERTISEMENT


Share:

Die Groentjiesklub is vanjaar weer baie aktief en bied vele verskillende ervarings aan hul lede. Hulle het die Melkbossie Farm Animal Sanctuary besoek (18 én 19 Februarie) asook die Taalmonument en die Sterrekykpiekniek (11 Maart) bygewoon.

Melkbossie uitstappie

Melkbossie uitstappie

Sterrekyk 2023

Sterrekyk 2023

Sterrekyk 2023

Melkbossie uitstappie

Die laaste kamp wat tydens die langnaweek (17 tot 19 Maart) plaasgevind het in die Touwsrivier/Koo-vallei-omgewing. Daar het toe gekamp in die Drie Kuilen Natuurreservaat en ook besoek gebring aan Proteaplaas waar ons hul trekkerrit meegemaak het.  Ons het albei aande op ons rûe in die veld lê en sterre bewonder en die meeste kampers het die eerste keer ooit in hul lewe regte egte stilte beleef. Daar was ook ‘n hindernisbaan wat hul meer as een keer aangepak het. Die kampers het verder heerlik geswem in plaasdamme, vars lug ingeasem, op twee nagmarse in die veld gegaan en soms sonder enige flitsligte in die donkerte gestap en tog kon hul dinge om hul en die paadjie raaksien. Dit was net eers vir hul ‘n totale vreemdheid om sonder enige lig (in die stad is daar altyd êrens ‘n lig aan) in die donker te kon stap en eers wou hul glad nie. Toe hul oë eers aan die donkerte gewoond was, het hul dit nogal geniet. By Proteaplaas het hul die asemrowendste uitsigte asook die mooiste proteas tydens ‘n trekkerrit teen die berg op gesien.

Die Groentjies geniet die swemdam in die Drie Kuilen Reservaat terdeë

Die stadsjapies bekyk die pragtigste proteas van naderby

) Die stadsjapies bekyk die pragtigste proteas van naderby

Die stadsjapies bekyk die pragtigste proteas van naderby

Die spannetjie bo-op die berg by Proteaplaas by die trekker wat hul teen die berg op geneem het.

Die klomp by Proteaplaas se dam.

Die hindernisbaan by Drie Kuilen.

Die hindernisbaan by Drie Kuilen.

Die klomp by Proteaplaas se dam.

Ons laaste twee uitstappies vir die kwartaal is na die Drakenstein Leeupark. Volgende kwartaal gaan ons ‘n Alpakka-plaas asook Giraffe World besoek en heel moontlik ook die Hugenote Tonnel van naderby verken.

 

TagsUitstappie
Previous Article

Sport results for Maritzburg College

Next Article

Wes-Kaap-hoërskoleatletiekkampioenskap uitslae vir Hoër Jongenskool Paarl

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool Bellville-NoordNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Bellville-Noord besoek NSRI

    25th April 2022
    By Karien Frans
  • Kenridge Primary SchoolNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Die Laerskool Kenridge Buitelug-klub het vir SANCCOB besoek

    7th November 2024
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool RooihuiskraalRegional News

    Laerskool Rooihuiskraal Rooimiere praat regstreeks op hul gemeenskaps-radio

    4th September 2023
    By Karien Frans
  • Eastern CapeLaerskool StultingPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Laerskool Stulting Primary graad 5’s geniet hul uitstappie na die DBV

    20th August 2024
    By Karien Frans
  • Laerskool Bellville-NoordNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord hou piekniek

    23rd February 2026
    By Elandri Bester
  • Laerskool Bosveld PrimaryLimpopoRegional News

    Laerskool Bosveld Primary hou veldskool

    6th September 2023
    By Karien Frans

  • Curro SecundaHighveldMpumalangaRegional News

    Curro Secunda Primary Mpumalanga Rugby 2022

  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland hokkiespelers neem deel aan verskeie Bolandtoernooie

  • Laerskool KathuNorthern CapeRegional News

    Laerskool Kathu se tennisspelers beïndruk met goeie spangees

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us