Primêre Meisieskool Oranje leerder verwerf haar Proteaklere vir Pom-Poms
ADVERTISEMENT
Primêre Meisieskool Oranje leerder verwerf haar Proteaklere vir Pom-Poms. Winley van Greunen het op 12 tot 15 September aan die D.T.M.A. nasionale kompetisie in Chad Pom-poms deelgeneem en haar Proteaklere verwerf. Baie geluk Winley!
![]()










