Ligbron Akademie vir Tegnologie gholf spelers is opgeneem in die Mpumalanga Skole Gholfspan
ADVERTISEMENT
RJ Kinnear en Lohan Swart leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is opgeneem in die Mpumalanga Skole Gholfspan. Regard Janse van Rensburg is een van die reserwes.










