Hoërskool Ermelo ruiters gekies om aan die Nasionale kampioenskappe deel te neem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Ermelo-ruiters wat gekies is om Mpumalanga te verteenwoordig by die Nasionale kampioenskap in Parys Baie geluk aan hierdie dogters en baie sterkte met die voorbereiding! Vrystaat gedurende September:
- Mia van Aardt
- Zelmarie van der Walt
- Lienke van Rooyen
- Mia Botha
- Melissa Olivier
- Carli Huber.
Voor (vlnr): Carli Huber, Mia van Aardt en Mia Botha
Agter (vlnr): Lienke van Rooyen, Melissa Olivier en Zelmari van der Walt










