Laerskool La Hoff Redenaars presteer
ADVERTISEMENT
7 van Laerskool La Hoff raakpraters het deelgeneem aan die semi-finale rondte van die ATKV Redenaars, op 31 Mei by Hoërskool Rustenburg.
Voor: Ilne Ernst, Kristiaan Wilters. Agter: Pieter Ernst, Juané Lange, Miné Ernst, Mia Frans en Prieur du Plessis.










