Hoërskool Swartland neem deel aan die Bredasdorp Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland het deelgeneem aan die Bredasdorp T4J tennistoernooi en kom tuis met besondere uitslae. Swartland wen
teen:
- Hoërskool Bellville 27 – 22;
- Hoërskool Punt 44 – 5;
- Hoërskool Brackenfell 49 – 0;
- Hoërskool Bredasdorp 30 -19;
- Augsburg Gimnasium 46 – 3.
Ons sluit die toernooi onoorwonne af, en ook as die wenners van Chris Botha-trofee by Bredasdorp T4J-tennistoernooi. Baie geluk aan ons tennisspelers met hul puik oorwinnings!










