Laerskool Courtrai leerders is opgeneem in die Boland tennisspan
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Laerskool Courtrai is opgeneem in die Boland tennisspan. Kyle Liebenberg, Lara Schwabe, Leané Troskie, Juliette Corbett, Quinn Smith, Mienke Troskie, Münke Blom, Liam Lang.

V.l.n.r.; Kyle Liebenberg, Lara Schwabe, Leané Troskie, Juliette Corbett, Quinn Smith, Mienke Troskie, Münke Blom, Liam Lang









