Laerskool Randhart vier fees
ADVERTISEMENT
Laerskool Randhart is vanjaar ‘n hele 50-jaar oud en ons het behoorlik fees gevier met ballonne wat die lug ingetrek het en konfetti-kanonne wat oor die skare Ranties geskiet het. Wat ‘n wonderlike dag om saam met oud- en mede-Ranties te vier.










