Hoërskool Centurion verwelkom die nuwe personeel vir 2024
ADVERTISEMENT
Hoërskool Centurion verwelkom die nuwe personeel wat hierdie jaar by ons aansluit. Ons sien baie uit om saam met u te werk en u beter te leer ken. Welkom by die Woerie-familie!

Me. D. Garland – Bemarkingsintern: Administrasie

Mnr. T. Coetzee – Terreinbestuurder









