Laerskool Goudkop atletiek prestasies
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Goudkop atlete het aan die Klerksdorp Kampioenskappe en die Super 8 deelgeneem, skitter prestasie behaal. Rekords is verbeter en medaljes was ontvang. Die atletiek seisoen het vir hierdie atlete uitstekend begin. Osego Ramohlabi (Seuns 0.7) het tydens die Klerksdorp Kampioenskappe die 80m rekord gebreek. Hy het ook tydens die Super 8-atletiek die 60m en 80m rekord gebreek. Osego is tydens die Super 8-atletiek aangewys as die Junior Seuns Baanatleet.
Osego Ramohlabi
Goue Medaljes verwerf tydens die Klerskdorp kampioenskappe:
Van links (agter): Nina Brand, Anru van Deventer, Chanté Fouché Van links (voor): Elynn Fortuin, Osego Ramohlabi Afwesig op foto: Devon Robbins
Silwer medaljes verwerf tydens die Klerksdorp Kampioenskappe
Van links (agter): Chanté Fourie, Aiden Engelbrecht, Keagan Flanagan, Keane O’Reilly, Theuns Britz Van links (voor): Helenza Harmse, Lesedi Motaung, Elynn Fortuin, Matthew Barnard Afwesig op foto: Zayden Meyer en Devon Robbins
Brons medaljes verwerf tydens die Klerksdorp Kampioenskappe
Van links (agter): Ethan Gibbons, Danika Knoetze, Keagan Flanagan Van links (voor): Erich Olivier, Calden Viljoen, Jessica Marais, Dylan Flanagan
Medaljes verwerf tydens die Super 8. Baie geluk aan die volgende leerders wat eerste/tweede/derde plekke verwerf het by die Super 8-atletiek:
Van links (agter): Helenza Harmse, Elynn Fortuin, Danika Knoetze, Jessica Marais, Keagan Flanagan Van links (voor): Stephen Scholtz, Osego Ramohlabi, Matthew Barnard, Devon Robbins, Stephan Beets. Afwesig op foto: Anru van Deventer en Chanté Fouché
Onder 13 Dogters Aflos Super 8. Die volgende dogters het die 0.13 Dogters aflos gewen tydens die Super 8-atletiek:
Van links: Elhandri Potgieter, Elynn Fortuin, Jessica Marais(Seuns 0.7) het tydens die Klerksdorp Kampioenskappe die 80m rekord gebreek. Hy het ook tydens die Super 8-atletiek die 60m en 80m rekord gebreek. Osego is tydens die Super 8-atletiek aangewys as die Junior Seuns Baanatleet.










