Hoërskool Zwarkop leerder behaal S.A Yshokkiespan
ADVERTISEMENT
Iwan Albertyn, ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Zwartkop, is in die finale Suid-Afrikaanse span ingesluit wat aan die begin van 2024 na Bosnië en Herzegovina gaan om aan die 2024 IIHF Ice Hockey World U.20 Kampioenskappe deel te neem.










