Hoërskool Montana redenaar deur na die ATKV Nasionale Finaal
ADVERTISEMENT
Lisa van Sittert het verlede naweek deelgeneem aan die Interskole Redenaarsliga. Sy het die Monties se naam hoog gehou met haar uitstekende resultaat van 95% – A+++. Met hierdie prestasie dring sy deur na die nasionale finaal, wat 16 September te Wits Universiteit plaasvind. Baie geluk met jou mooi prestasie, Lisa. Hoërskool Montana is trots op jou!
![]()










