Provinsiale netbal verteenwoordigers van Hoërskool Duineveld
ADVERTISEMENT
Hoërskool Duineveld se netbal is ongelooflik geseënd om 13Hoërskool Duineveld Netbalspeelsters -en 1 afrigter in ons midde te hê, wat verkies is tot die provinsiale netbalspanne vir die Suid-Afrikaanse Skole Netbaltoernooie (All Ages & Telkom Netball Champs 2023).
o.18
Juffrou Jackie Kühn is verkies as die afrigter van die o.18 Noord-Kaap Robyne Netbalspan vir die Telkom Netball Champions 2023.
- Joané Visser
- Sumarie van Deventer
- Sylené Terblanche
o.17
- Roné van Zyl
- Carmi Liebenberg
(Skadu-spelers: Jeanne Coetzer & Zanelle Brink)
o.16
- Abriëlle de Witt
- Janie Visser
(Skadu-spelers: Tersian Oberholzer)
o.15
- Carla Kühn
- Janike Coffee
- Mathilda Terblanche
(Skadu-spelers: Erin Davis)
o.14
- Anne Steyl
- Ina Andrianatos
- Aoné Sebothenyane
Weereens baie geluk aan al ons presterende Velties. Hoërskool Duineveld is ongelooflik trots op julle!















