Laerskool Hugo Rust netbalspelers blink uit
ADVERTISEMENT
Sandri Visser en Anine Pienaar het deelgeneem aan die Interdistriks Netbaltoernooi tydens die vakansie. Hulle Anine Pienaar – Cape Winelands 0/12-span ontvang goue medaljes. Sandri Visser – Cape Winelands 0/13-span ontvang bronsmedaljes. Laerskool Hugo Rust is baie trots op julle.
![]()










