Laerskool Eikestad neem deel aan die Nashua De Hoop Atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Laerskool Eikestad atlete het deelgeneem aan die Nashua De Hoop Atletiekbyeenkoms. Dit was ’n fantastiese dag vir atletiek en ’n ongelooflike geleentheid vir die atlete om uit te haal en te wys – en hulle het!
1ste plekke:
- Cecilia Becker 70mh
- Daniel van den Berg 75mh en 300m
- Johan Nel 600m
- Henri de Kock 80m
- Stander Bellingan 100m












