Nasionale prestasie in musiek vir Bethlehem Voortrekker leerder
ADVERTISEMENT
Nasionale prestasie in musiek vir Bethlehem Voortrekker leerder. Baie geluk aan Dané van Graan, ‘n Matriekleerder ,wat algeheel derde geëindig het in die Hennie Joubert Nasionale Klavierkompetisie! Ook baie geluk aan haar musiekonderwyser, Jenny Reed.
Dané van Graan










