Laer Volkskool atlete presteer in tweekamp
ADVERTISEMENT
Drie van Laer Volkskool se leerlinge het die afgelope naweek aan die tweekamp liga deelgeneem wat aangebied is te Graaff-Reinet. Hulle uitslae is soos volg:
- Ancois Viljoen – 5de plek (o.13)
- Janco van den Berg – 9de plek (o.11)
- JJ van Schalkwyk – 1 ste plek (o.8)
Baie geluk! Ons is trots op julle!
Ancois Viljoen
Janco van den Berg
JJ van Schalkwyk










