Western Mounted games resultate vir Die Hoërskool Brandwag
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag ruiters Justine Barkhuizen met Shocking Red en Linke Wait met Khaleesi het in 2024 aan verskeie “Qualifiers” deelgeneem. Albei het uitstekende resultate behaal en hulle is opgeneem in die OP-span. SA’s vind gedurende die September vakansie in Parys, Vrystaat plaas waar internasionale spanne van Engeland, Zambië en Zimbabwe ook verteenwoordig sal wees. Baie geluk!










