Wes-Kaapse Skolekampioenskap prestasie vir Hoërskool Labori skaakspeler
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Zion Joseph wat hierdie jaar verkies is tot die Kaapse Wynland Skole-skaakspan! Zion sal van 2–3 Mei deelneem aan die Wes-Kaapse Skolekampioenskap in George. Hoërskool Labori wens jou alle sterkte toe!










