Tafeltennis uitblinker hou Primêre Skool Worcester se naam hoog
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Worcester is trots op Chloë Davids, sy gaan die Kaapse Wynland o. 15-meisiespan verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Tafeltennis Kampioenskappe vanaf 1 – 8 Oktober 2023.
![]()










