Sterk vertoning deur New Orleans Sekondêre Skool dogterskrieketspan
ADVERTISEMENT
New Orleans Sekondêre Skool is baie trots op ons dogters se eerste krieket wedstryd. Dit was teen Paulus Joubert en ons het 139 lopies aangeteken teenoor Paulus Joubert se 45. Baie geluk aan die dogters en afrigters.












