SA Tweekamp prestasie vir Laerskool Durbanville
ADVERTISEMENT
Laerskool Durbanville het Saterdag, 21 Maart in Oudtshoorn aan die SA-tweekamp kampioenskappe deelgeneem. Ons tweekampspan het ‘n silwer medalje, in die laerskool-afdeling verower. Guy Joyce het ‘n algehele derde plek behaal en ‘n brons medalje verower.

Voor: Anna Ehlers, Michael Maposa, Fritz Smalberger, Kari Gericke, Conrad Kriel, Lilibeth Kriel Middel: Johanni van der Merwe, Matthew Bland, Jean Joyce, Wilhelm Smalberger, Nielen Horn, Nina Vancoillie, Liani Jacobs Agter: Guy Joyce, Paul Maposa, Clara Ehlers, Livia Vancoillie, Markú Loubser, Adrian Kühn, Cobus Wentzel.









