Potchefstroom Gimnasium – Netbalspanne – 2022 Derby
ADVERTISEMENT
Hier is Potchefstroom Gimnasium se netbalspanne wat gaan speel in die 2022 derby tussen Potchefstroom Gimnasium en Hoër Volkskool Potchefstroom. Ons gesels ook met die eerstespan afrigter, Sunet de Klerk.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Ons staan nie een tree terug vir die uitdagings wat hierdie jaar voor ons deur kom lê het nie. Ons werk hard en maak planne om die beste netbal te speel wat ons moontlik kan.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons krag lê daarin dat ons weet een persoon alleen kan nie ‘n netbalwedstryd wen nie, so ons hou mekaar se hande vas en werk saam aan dieselfde doelwit.
Wat is die moeilikste aspek van ‘n skole-afrigter se taak?
Vir my is die sportveld ‘n plek waar baie lewenslesse geleer word. Die sportwêreld is egter ook ‘n harde plek, omdat prestasie en sukses die meetbare aspekte van sport is. My uitdaging is dus om seker te maak dat, terwyl ons werk om resultate te probeer lewer, ons steeds die lesse leer wat karaktervormend is.
o.19A

AV – Anika Rossouw

D – Larise Jacobs

D – Miandi Fourie

HD – Marjuzél Venter

HV – Juné Roode

S – Ashlynn Botha

S, AV, HD – Miqaé Esterhuizen (OK)

S, AV, VV – Selma Kotzé (K)

V – Sheny Nolte

VV – Lee-Ann Grobbelaar
o.19B

Agter: Lisa Venter, Johanli Human, Jordan Smith en Lizre van Niekerk Voor: Ona Selekisho, Marzelle du Plooy, Janet Naudé en Katie Hartman
o.17A

Agter: Lynelle Huisamen, Inge Marais, Ilané Herbst, Jana Venter en Isabella Fourie Voor: Ziyanda Gcayiya, Claudine de Klerk, Anika du Plooy en Marlizé du Plooy
o.16A

Agter: Ménke van den Berg, Lana Burger Christi-Mari Coetzee, Emma Fourie en Mariné Jacobs Voor: Ilané Moolman, Leanie Moolman, Lienka van der Merwe en Ju-Mari Jonker
o.15A

Agter: Noelani Jansen van Vuuren, Suné Barnard, Emma Joubert en Jané Esterhuizen Voor: Ilzé Nolte, Aimee Flitton en Shiné Gustafson
o.14A

Agter: Roanri Hendriks, Carmien Coetzee, Anke Jacobs, Lijanke Mostert en Anke Garbers Voor: Zalike Pienaar, Nicolene Minnaar, Lehani Vorster en Léandri Nagel









