Netbal prestasie vir Laerskool Orion
ADVERTISEMENT
𝟲𝗗𝗘 𝗜𝗡 𝗦𝗨𝗜𝗗-𝗔𝗙𝗥𝗜𝗞𝗔. Baie geluk aan Laerskool Orion se eerstespan-netbaldogters wat uitstekend gevaar het by die Hoops-toernooi! Die Ories het algeheel 6de in Suid-Afrika geëindig — dit is ’n ongelooflike prestasie! Welgedaan, dogters en afrigters, ons is baie trots op julle!










