`n Opgewonde Laerskool Rooihuiskraal Gr 3’s kuier by Graad 4’s
ADVERTISEMENT
Die oorgang van Grondslag- na Intermediêre fase is ‘n groot maar baie opwindende gebeurtenis! Laerskool Rooihuiskraal se Gr. 4 onderwysers het ‘n spesiale kuiersessie gereël vir al die Gr. 3 leerders om te ontdek wat dié nuwe skoolfase in 2023 vir hulle inhou! Van roosters en klaswisseling tot die verskeidenheid nuwe vakke!













