Muurbal prestasie vir Laerskool Vorentoe
ADVERTISEMENT
Hanja Gildenhuys (graad 7) van Laerskool Vorentoe het die naweek aan die Growthpoint Squash SA Nasionale Kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem. Sy het die skool met trots verteenwoordig.
![]()