Ligbron Akademie vir Tegnologie Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Ligbron Akademie vir Tegnologie se jaarlikse prysuitdelingsfunksie het op Donderdag 22 Februarie plaasgevind. Tydens hierdie geleentheid is die skool se uitblinkers vir hul prestasies in 2023 vereer. Die volgende spesiale toekennings is gemaak:
Entrepreneurstrofee: Janchro Nel Beste leser by die arlene bothma lees & leerkliniek:
Sport
Best Chess Player (Ted Griffiths Floating Trophy) Atharv Agre
Atharv Agre
Fietsry
- Beste Junior Fietsryer Armand Nel (Mpu. Provinsiale Interskole Span in 2023)
- Beste Senior Fietsryer Ian Swart
Ian Swart
Landloop
- Best junior cross-country athlete (Tienie Grobler Wisseltrofee) Sbongakonke Vilakati
- Best senior cross-country athlete (Booysens Wisseltrofee) Saneliso Mamba
Saneliso Mamba
Sibongakonke Vilakati
Krieket
- Dogterskrieket beste dogterskrieketspeler (Stefnie Odendaal Wisseltrofee) Amelia Brummer
- Seunskrieket Mees waardevolle junior krieketspeler (statistiekgewys) Johardt Swanepoel
Amelia Brummer
Johardt Swanepoel
Netbal
- Beste Junior Netbalspeler (Videne Keller Wisseltrofee) Michaela dos Reis
- Beste senior netbalspeler (Helena Steyn Wisseltrofee) Lamahle Mkhwanazi
Lamahle Mkhwanazi
Mikayla Dos Reis
Hokkie
- Dogtershokkie 1e Span Beste Voorspeler (Dogtersvoorspeler – Wisseltrofee) Amelia Brummer
- 1e Span Beste Agterspeler (Dogtersagterspeler – Wisseltrofee) Nicole Struwig
- Beste Senior Dogtershokkiespeler (Christo Steyn Wisseltrofee) Prosperity Shabalala
- Seunshokkie 1e Span – Beste Voorspeler (Seunsvoorspeler – Wisseltrofee) Ameen Tikly
- 1e Span – Beste Agterspeler (Seunsagterspeler – Wisseltrofee) Ruben Kruger
Ameen Tikly
Amelia Brummer
Nicole Struwig
Prosperity Shabalala
Ruben Kruger
Top Akademiese Prestasies – 2023
- Beste Leerder Gr 8 (gemiddeld 92,11 %) Marli Rautenbach
- Beste Leerder Gr 9: (gemiddeld 93,00 %) Eljoné van Niekerk
- Best Learner Gr 10: (average 91,43%) Atharv Agre
- Beste Leerder Gr 11: (gemiddeld 89,86%) Elandri Kleynhans
Marli Rautenbach
Eljoné van Niekerk
Atharv Agre
Elandri Kleynhans










