Ligbron Akademie vir Tegnologie leerders presteer by ATKV
ADVERTISEMENT
Ses Ligbron Akademie vir Tegnologie leerders het deurgedring na die Mpumalanga semi-finale rondte van die ATKV redenaarskompetisie wat by HTS Witbank aangebied sal word. Hulle is Lannique Graham, Berné Wentzel, Zweli Ngomane (Afrikaans EAT gr 10 – 12), Vinasia Mark, Eljoné van Niekerk (Afrikaans HT gr 10 – 12) en AJ van Niekerk (Afrikaans HT gr 8 – 9).
![]()










