Laerskool Worcester-Oos leerders presteer in krieket
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos leerders JG Lingenvelder, Danté Amsterdam en Seth Fisher (almal graad 7) het aan die Kaapse Wynland krieketproewe deelgeneem. Ons behoort die uitslae binnekort te ontvang. Dan sal ek die inligting dadelik stuur.
![]()
Minikrieket: Goeie sportgees en genotvolle wedstryde het Laerskool Worcester-Oos se minikrieketdag gekenmerk.
![]()









