Laerskool Worcester-Oos leerder behaal die Wynland Stoeispan
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos is ongelooflik trots op Dirkie Coetzee. Hy is gekies as die o. 8-stoeier vir die Wynland Stoeispan en gaan van 9–11 Oktober aan die SA-jeugkampioenskappe deelneem!










