Laerskool Wierdapark ook bekend as die Groen Kampioen maak geskiedenis
ADVERTISEMENT
Laerskool Wierdapark, ook bekend as die Groen Kampioen maak geskiedenis. Laerskool Wierdapark is die eerste laerskool in die Super @super12laerskoleprimary reeks waar al 4 rugbyspanne goud verower het. Laerskool Wierdapark is ook aangewys as Algehele Rugby Wenners vir Super12 Laerskole 2024!
![]()










