Laerskool Westwood Interskole Redenaars deur na die Nasionale rondte
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Westwood leerders het Saterdag aan die Interskole Redenaarskompetisie deelgeneem by Laerskool Concordia. Die Gr,3, 6 en 7 spanne dring deur na die Nasionale rondte wat plaasvind op 16 September by die WITS University School of Law. Baie geluk aan elke gladdebek spreker wat die Wessies se naam hoog gehou het.
Graad 3
v.l.n.r – Milea Theron, Rikko van Tonder , Casey Cockburn, Nantes Smith
Graad 6
v.l.n.r – Clea Theron, Megan-Lee Myburgh, Sanè Cilliers, Megan Theron
Graad 7
v.l.n.r – Shaelee Hoy, Chantè Coetzee, Xianique Joubert, Shaelyn Hoy










