Hoërskool Jim Fouchè redenaars praat ‘n praat wat saak maak
ADVERTISEMENT
Hoërskool Jim Fouchè praat ‘n praat wat saak maak! 17 Leerders van Hoërskool Jim Fouché het aan die Radikale Redenaars deelgeneem en het op ‘n besonderse wyse presteer: A+ Simbole:
Van links: Sutiné Venter, Carlise Botha, Danelle Aggenbacht en Lisa Botha










