Laerskool Stulting Primary gimnastiek leerders presteer
ADVERTISEMENT
‘n Suksesvolle naweek vir Laerskool Stulting Primary se gimnaste by die Oos-Kaap proewe! Dewald Duvenage, Leani Knoesen en Luan Geldenhuys het elkeen 2 goue medaljes bymekaar gemaak in Tuimel en Dubbel Mini Trampolien, in verskeie vlakke en ouderdomme. Welgedaan!
![]()










