Laerskool Muldersdrif rasieleiers presteer by die Provinsiale Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons rasieleiers het deelgeneem aan die provinsiale kampioenskappe by St Dominic’s Catholic School for Girls.
Ons spog met die volgende uitslae:
- All Girls behaal 2de plek
- Co-Ed behaal 3de plek
Baie geluk, Mullie Meerkats! Ons is trots op julle.















