Laerskool Goudkop se 1ste span meisies presteer aan die Super 8 hokkie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Goudkop se 1ste span meisies wat ‘n algehele 3de plek gekry het tydens die Super 8 hokkie. Julle het met baie ywer gespeel en julself bewys. #weesdieverskil Ons is baie trots op julle!
![]()










