Laerskool Gansbaai leerder presteer in Akrobaat kompetisie
ADVERTISEMENT
Na taai kompetisie in Gauteng op 24 Julie verower Lia Du Toit Gr2.2 van Laerskool Gansbaai ‘n 9de plek vir die Wes-Kaap tussen 44 deelnemers in die level 1/ 8 en onder seksie by die ASSA Nasionale Akrobaat Kompetisie. Sy neem lesse by Ignite Dans Studio in Hermanus en word afgerig deur Lizelle Hurter. Baie gelyk met hierdie uitsonderlike prestasie, Lia!













