Bethlehem Voortrekker skut skiet 3rde plek los by die SA’s
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker skut Luané Fick het die afgelope vakansie deelgeneem aan die NRL .22 SA kampioenskappe. Sy eindig 3de in haar kategorie nl Young Guns(alle deelnemers seuns en meisies o.18 ). Sy is gekies om die SA NRL .22-span tydens die Wêreld Kampioenskappe gedurende 7 tot 9 Julie 2023 in Maxton North Carolina, USA te verteenwoordig. Trekkertrots!
Luane Fick 2023










