Laerskool Gericke skut skiet sekuur
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan William Cumpsty van Laerskool Gericke wat op Saterdag 6 Mei tweede gekom het in die Pistool-skiet afdeling vir junior skutte. Hierdie kompetisie het by die Fernplaas skietbaan in die Koue Bokkeveld plaasgevind.
![]()










