Laerskool Baillie Park netbal prestasie
ADVERTISEMENT
Laerskool Baillie Park spog met ons 0.11A-, 0.12A- en Eerste-netbalspanne wat onlangs deelgeneem het aan die Noordwes Netbal byeenkoms by Gimmies.
Ons is besonder trots op ons 0.11A span wat ‘n puik 2de plek behaal het in Noordwes! Julle harde werk, spanwerk en deursettingsvermoë het werklik vrugte afgewerp.Baie geluk aan al ons spelers, afrigters en ondersteuners julle maak ons trots!













