Laer Volkskool Gholfspeler swaai ‘n pragtige 2de plek los
ADVERTISEMENT
Sondag, 12 Maart 2023, het Franco Wolfaardt aan ‘n Gholf kompetisie op Kingswood in George deelgeneem. Hy het baie goed gespeel en in die o.8 ouderdomsgroep 2de geëindig met net 3 houe meer as die algehele wenner. Baie geluk, Franco. Laer Volkskool is op jou!










