Krieket uitslae vir Laerskool Randhart
ADVERTISEMENT
Krieket uitslae vir Laerskool Randhart.
2de span
- SOR-finaal
- Laerskool President Steyn 73/10
- Laerskool Randhart 74/4
- Beste kolwers:
- Aiden van der Watt 19 lopies
- Anthony van Rooyen 14 lopies
- Divan Jansen 10 lopies nie uit nie
Beste boulers:
- Aiden van der Watt 4 paaltjies vir 14 lopies
- Wean Nienaber 3 paaltjies vir 15 lopies
- Dewet Schutte 1 paaltjie vir 1 lopie
- Divan Jansen 1 paaltjie vir 20 lopies
Laerskool Randhart wen met 6 paaltjies! Baie geluk manne, ons is trots op julle!
![]()









