Die Hoërskool Framesby o.13 Ses Aan ‘n Kant-toernooi weereens ‘n sukses
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Framesby o.13 Ses Aan ‘n Kant-toernooi het vanaf Donderdag tot Saterdag plaasgevind. Daar het 12 spanne aan die toernooi deelgeneem wat vir die tweede jaar deur Blue Ribbon geborg is. Groot dank aan Charl de Lange van Blue Ribbon vir die borgskap!
- Beker afdeling wenners – Laerskool Lorraine
- Beker afdelings wenners – Laerskool Sunridge
- Plaatafdeling wenners – Laerskool Verkenner













