Kookwater atletiek hierdie seisoen by Hoërskool Jim Fouché
ADVERTISEMENT
Hoërskool Jim Fouché spog met 17 atlete wat vir die Vrystaat ASA span gekies is. JF-atlete presteer uitstekend by die Vrystaat skole byeenkoms Jim fouché eindig 4de uit 190 skole op die medaljetabel.
- Tydens hierdie byeenkoms stel Danell Oelofse ‘n nuwe rekord op in die 2000 m hindernis met ‘n tyd van 7:12,44 vir dogters o.16.
- Joshua Oosthuizen verbeter ook die 200 m tyd en hou tans die 200 m Vrystaatrekord – 21.73 sekondes.
![]()










