Hugenote Laerskool opvoeder word vir tweede keer as die Wellington Laerskole Netbal se Voorsitter verkies
ADVERTISEMENT
Ons is baie trots op juffrou Julandi Hanekom wat vir die tweede keer as die Wellington Laerskole Netbal se Voorsitter verkies is. Haar passie vir die spel en toewyding om jong talent te ontgin, maak van haar die perfekte kandidaat om ons netbalgemeenskap te lei en te ontwikkel.
![]()










