HS Eldoraigne rugby-organiseerder help o.19 Blou Bulle SA Cup wen
ADVERTISEMENT
Hoërskool Eldoraigne is baie trots op hul Rugby-organiseerder, mnr. Deon Anderson, wat as skopafrigter van die o.19 Blou Bulle-span gehelp het om die SA o.19 Cup 2025 te wen! Jou passie en kundigheid maak ’n merkbare verskil. Ons is super trots op jou bydrae en om jou deel van die Eldo-familie te hê!












