Hugenote Laerskool atlete presteer by Skadu van die berg Atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Hugenote Laerskool se atlete het uitstekend presteer by die Skadu van die berg Atletiekbyeenkoms. Ons atlete het met ywer deelgeneem en talle medaljes ingepalm. Die dogters 0.10 en seuns o.12 aflosspanne het pragtig gehardloop en die ander skole uitgestof vir ‘n eerste plek op die podium. Ons het die volgende uitslae behaal:
- AJ Burger (80m – 2de)
- Connor Wellman (60m – 2de)
- Teysha Marthinus (80m – 1ste, 100m – 2de)
- De Wet Bartman (800m – 3de)
- Tiago Pestana (800m – 2de)
- Leighton Samson (Hekkies – 2de, Verspring – 3de)
- Skyler Hendricks (100m – 2de, 150m – 2 de)
- Nika Lerm (Hekkies – 3de)
- Hesmari Nel (Verspring – 2de)
Aflosse:
- o.10 dogters – 1ste
- o.12 seuns – 1ste
![]()










