HS Transvalia Vita Academia Junie 2022
ADVERTISEMENT
Na afloop van die 2de kwartaal eksamen word die Vita Academia toekennings gemaak. Hiermee word deurlopende erkenning aan leerders gegee vir uitstaande akademiese prestasies.
Die toekennings bied meer as die gewone top 10. Leerders kompeteer net teen hulself. Hierdie is ‘n toekennings stelsel wat al vir jare suksesvol toegepas word by Valia en bied aan meer leerders die geleentheid om erkenning te kry vir hulle akademiese prestasies.
Vita Lidmaatskap: Graad 8: 80 % + (Foto van al die Gr. 8 leerders wat na afloop van die Junie eksamen ‘n gemiddeld van hoër as 80% gekry het).

Gr. 8 Vita Academia.









