Hoërskool Zwartkop landloopdogters is tops in Pretoria-liga
ADVERTISEMENT
Hoërskool Zwartkop se landloopdogters eindig algeheel 1ste in vanjaar se Pretoria-liga. Die junior dogters behaal ‘n algehele 2de plek terwyl die senior dogters ‘n algehele 1ste plek kry. Saam het hierdie twee dogterspanne 336 punte ingeryg wat veroorsaak het dat hulle algeheel as wenners aangewys is. Die junior seuns eindig ook in die 1ste plek wat die seunspan ‘n alghele 4de plek in die liga verseker.
vlnr) Deone De Beer , Chelsea Honeyman , Luca de Waal , Elizma Le Roux , Gabbi Roos
(vlnr) Desere Steynberg , Shannike Jordaan , Wiepke Schoeman , Li- Mari Dekker , Charissa Botha










